Filter Products

Cultivar
Cinsaut
Methode Cap Classique
Olive Oil
Pinot Noir
Pairing
Dessert
Fish
Veal
Type
Fortified & Spirits
Red
Rosé
Sparkling

Distributors in Africa

Select Location:

We are picking up that you are currently viewing the site from South Africa, if not please select your location from the drop-down menu so we might put you in touch with a distributor in your region.

Please do note that if you are viewing this site from outside South Africa you will be unable to purchase and receive wines via this site. Please contact the below distributor for assistance.


We are unable to pick up the location you are viewing the site from, please select your location from the drop-down menu so we might put you in touch with a distributor in your region.

Europe & Asia:

Alec Louw
Sales Executive
Email:

Landline:
Mobile:
alec@rupertwines.com

+49 2208 919 7021
+49 173 856 7829
Africa & USA:

Douglas
North American
Sales Manager
Email:

Landline:
Mobile:
douglas@rupertwines.com

+1.212.581.6656
+1.646.229.4483

Address:

554 West 53rd Street, Suit 2H, New York, 10019


Switch View

  • Port

    Die Chardonnay druiwe kom van Altima in Elandskloof, Rooderust se wingerde in Darling en geselekteerde wingerde in Robertson. Die Pinot noir...

    Lees Meer

    Proenotas

    Elegant, vars, pikant en mineraalagtig. Nuanses van brioche, sitrus en framboos. Chardonnay bring 'n vars, lewendige karakter voort, geaksentueer deur 'n natuurlike suurheid. Die Pinot noir bied ook nog 'n...

    Hoeveelheid
    R 120 per bottel
  • Port

    Die wingerde vir die wyn is gekies uit ons beste terreine. Die Rooderust wingerde, wat meer klei bevat, gepaardgaande met 'n effense warmer...

    Lees Meer

    Proenotas
    Opvallende rosyngeurige neut- en spesery-aromas met 'n ryk, soet neus. Bogenoemde aromatiese-inslag word volhou met 'n mond van vurige, ryk neutvrugtekoek en pruimcompote. Goedgereguleerde fortifikasie skep 'n...

    Hoeveelheid
    R 180 per bottel
  • Brut Rosé

    Die Altima-wingerde (Elandskloof) wat die grootste gedeelte van die versnit van Pinot noir en Chardonnay uitmaak, groei in dié verskillende...

    Lees Meer

    Proenotas

    Opvallende, subtiele salmkleur. Borrels styg boontoe in 'n lewendige, konsekwente stroompie...Sagte bessiegeure op die neus - aarbei en moerbei, met 'n subtiele room- en beskuitjie nuanse. Die palet is pikant...

    Hoeveelheid
    R 185 per bottel
  • Ekstra Suiwer Olyf Olie

    SA Olyfkampioenskap 2014 – Goue Toekening.
     
    Hierdie ekstra-suiwer olyfolie word in Franschhoek op L’Ormarins vervaardig.  Die...

    Lees Meer

    Proenotas

    Ons ekstra-suiwer olyfolie is vars, gerund en goed gebalanseerd, met ‘n sterk vrugtegeur op die neus, asook ‘n uitvloeiing van groen olyf-, varsgesnyde gras- , olyfblaar- en artisjok-aromas.

    Hoeveelheid
    R 85 per bottel
  • Blanc de Blancs

    Die druiwe is vroegoggend afgelaai in kratte of houtkissies. Al die druiwe is as heel trosse gepers. Die vryvloei- en die tweede-vul sowel as...

    Lees Meer

    Proenotas

    Lewendige, fyn mousse. Helder, smaaklike aromas met 'n sweempie van subtiele oester-skulp en 'n suurdeegbroodsmaak, ook kalksteen en 'n huiwerende suggestie van karamel. Soortgelyke verfrissende lewendigheid...

    Hoeveelheid
    R 220 per bottel
  • Blanc de Blancs

    Die 2016 wynjaar is 'n versnit uit die kusstreke, met Cinsault van ons Riebeeksrivier-plaas die oorwegende gedeelte van die versnit. Die warm en...

    Lees Meer

    Proenotas

    Daar is onmiddellike aanloklikheid weens die koperpienk bloskleur wat deurlopend sy betowerende aromas van perskebloeisel heuningdou en melon handhaaf. Die palet is lewendig met 'n onmiddellike inpak van...

    Hoeveelheid
    R 290 per bottel
  • Brut Rosé

    Die prieëlstelsel van die Pinot noir wingerde by Altima (Elandskloof) is uniek omdat dit die enigste Pinot noir vingerd in Suid-Afrika is wat so...

    Lees Meer

    Proenotas

    Aantreklike, delikate salmpienkkleur. 

    Aanloklike geure van framboos en aarbeigeure kompeteer met 'n peperagtige speserynuanse op die neus. Die palt is lewendig met lewendige bottels van helderrooi...

    Hoeveelheid
    R 120 per bottel
0

Wine Cart Wine Cart

Close Cart

Checkout

Item Description

Quantity

No products

Shipping R 0
Tax R 0

Total R 0

Prices are tax included

Continue Shopping

Checkout