Filter Products

Cultivar
Cabernet Franc
Cabernet Sauvignon
Chardonnay
Chenin Blanc
Cinsaut
Litchi
Merlot
Methode Cap Classique
Mourvedre
Olive Oil
Pinot Grigio
Pinot Noir
Pinotage
Port
Red Blend
Sangiovese
Sauvignon Blanc
Semillon
Shiraz
Spirits
Syrah
White Blend
Pairing
Beef
Dessert
Fish
Lamb
Pork
Poultry
Veal
Vegetarian
Venison
Type
Fortified & Spirits
Red
Rosé
Sparkling
White

Landgoedpakkette

Besoekers aan die Anthonij Rupert – en L’Ormarins Langoedere kan ‘n omvattende koopbewys aanskaf sodat hulle die hele dag die maksimum genot kan hê.

Vir u gerief kan die koopbewyse na die landgoed vooruit of enige ander tyd by besoekerspunte op die eiendom self aangekoop word. U toer begin so en u moet slegs die koopbewyse by enige besoekerspunt inhandig. Die landgoed se tremdiens loop tussen die besoekpunte en besoekers kan soveel tyd as hul wil by elke punt verwyl voordat hul verder gaan.

Sodeonde word almal in ag geneem – diegene wat rustig kuier, sowel as die wat by ‘n skedule moet hou. Besoekers moet ‘n minimum van drie uur opsysit om die hele paket maksimaal te geniet.

Die pakkette is ideaal vir toergroepe, sakegroepe, spanbou-uitstappies, of om iemand spesiaal op ‘n uitstappie te neem of andersins net ‘n dag op Franschhoek saam met u vriende te geniet.

Anthonij Rupert Wyne

Die Anthonij Rupert Landgoedpakket behels die volgende:

Anthonij Rupert Wyne
  • Proe-vlugte by die Terra del Capo proelokaal;
  • Antipasti middagetes (die spyskaart verander per seisoen);
  • Premium proe-vlugte by die Anthonij Rupert proelokaal;
  • ‘n Besoek aan die Franschhoek Motor Museum waar ‘n unieke
    versameling van 80 ouderwetse motors besoekers inwag;
  • ‘n Skilderagtige trem rit met ‘n pragtige uitsig
    van die landgoed en omliggende Franschhoek vallei.

R650 per persoon

  • ‘n Besoek aan die Franschhoek Motor Museum waar ‘n unieke
    versameling van 80 ouderwetse motors besoekers inwag;
  • ‘n Skilderagtige trem rit met ‘n pragtige uitsig
    van die landgoed en omliggende Franschhoek vallei.

R650 per persoon

Bespreek Nou
Anthonij Rupert Wyne
Anthonij Rupert Brand Icon

Arriveer by die Franschhoek Motor
Museum of die Anthonij Rupert Landgoed.


Die trems ry in tandem tussen die twee punte en neem ongeveer 30 minute van een na die ander met ‘n “hop-on hop-off” bedryfstelsel. Dit laat besoekers toe om die skilderagtige prag van die Groot Drakenstein Berge asook die wingerde te geniet, met spesiaal ontwerpte vensters om die vallei te besigtig. Die wonder is dat twee skitterende landgoedere kan geniet word sonder dat jy self moet bestuur!

Vir besprekings of meer inligting kontak die landgoed op 021 874 9004
of per e-pos: tasting@rupertwines.com
0

Wine Cart Wine Cart

Close Cart

Checkout

Item Description

Quantity

No products

Shipping R 0
Tax R 0

Total R 0

Prices are tax included

Continue Shopping

Checkout