Filter Products

Cultivar
Cabernet Franc
Cabernet Sauvignon
Chardonnay
Chenin Blanc
Cinsaut
Litchi
Merlot
Methode Cap Classique
Mourvedre
Olive Oil
Pinot Grigio
Pinot Noir
Pinotage
Port
Red Blend
Sangiovese
Sauvignon Blanc
Semillon
Shiraz
Spirits
Syrah
White Blend
Pairing
Beef
Dessert
Fish
Lamb
Pork
Poultry
Veal
Vegetarian
Venison
Type
Fortified & Spirits
Red
Rosé
Sparkling
White

L'Ormarins

Brut Rosé

NV

Brut Rosé
In die Wingerd

Die prieëlstelsel van die Pinot noir wingerde by Altima (Elandskloof) is uniek omdat dit die enigste Pinot noir vingerd in Suid-Afrika is wat so hoog bo seespieël lê en wat van die stok-by-paaltjie metode gebruik maak. Die Pinot noir wingerde van Franschhoek is geleë op beghange wat nie uitermate hoog is nie, naamlik 178-188, b seespieël. Die grond is meestal verweerde graniet met alluviale sandering grond.  

 

 

Altima (Elandskloof) se grond is goeie verweerde skaliegrond - gewoonlik met 'n donker boonste grondlaag met 'n geelbruin struktuur en minder sandsteen ondergrond. Hierdie grond het 'n hoë waterretensie-kapasiteit. Die Chardonnay-wingerde op Rooderust se grond bestaan ook uit verweerde skalie wat 'n groter persentasie klei bevat. Die grondsoort behoort aan die Oakleaf-groep van grondsoorte en is klakagtig met 'n uitstekende dreinerings- en waterretensievermoë. 

 

Kelderbewerking

Ten einde varsheid en vrugkompleksiteit te behou, word die druiwe vroeg in die oggend ontvang en dan as heeltrosse gepers. Die druiwe van aparte wingerde en blokke word afsonderlik van mekaar gehou en die vryvloei en tweede vul pressap word ook apart gehou boordat fermentasie plaasvind na gis-inokulasie.

 

Nadat die fermentasie voltooi is, word die basiswyn gelaat om af te sak waarna dit van die moer gehaal word en die afsonderlike komponente dan versny word. Die basiswyn word gefiltreer en versoet voordat dit gebotteleer word, met die doel om dit voor te berei vir die tweede fermentasie in die bottels self. Gedurende bottelering word gis bygevoed by die versoete basiswyn en word dan geroer. 

 

Die bottels word gestoor teen 'n temperatuur van 13-15°C sodat 'n lang, stadige fermentasie proses kan begin. Die wyn word weekliks getoets om te bepaal hoe die fermentasieproses verloop, tot dit droog is en die fermentasie voltooi is. Die bottels word dan vir 2-4 jaar op die moer gehou vir verdere veroudering. 

 

Gedurende die dégorgement proses voeg ons 'n dosage ('n mengsel van basiswyn en suiker) by en daarna word die bottels gehou vir 3 maande lank voordat dit op die mark vrygestel word.

 

Tegniese Informasie

Variëteit: 58% Pinot noir / 42% Chardonnay

Oorsprong van Druiwe: L'Ormarins (Franschhoek), Altima (Elandskloof) en Groenekloof (Darling), Robertson

Oes-Besonderhede: Beide variëteite word met die hand gepluk voregoggend teen 18-20°b.

Kelder: Anthonij Rupert Vonkelwyn kelder, La Garonne- Franschhoek

Reënval: 855,28mm

Gemiddelde Temperatuur: 17.92°C

Opbrengs: 10 ton/ha

Grondtipe: Verweerde graniet (Oakleaf en Tukulu)

Lees Meer
Sluit
Method

Proenotas

Aantreklike, delikate salmpienkkleur. 

Aanloklike geure van framboos en aarbeigeure kompeteer met 'n peperagtige speserynuanse op die neus. Die palt is lewendig met lewendige bottels van helderrooi bessies en boonop 'n bros suurheid. Equilibrium word toegevoeg deur middel van romerige moersuggestie, ook geroosterde beskuitjiegeure van die sekondêre fermentasie in die bottel. Lieflik spelerig maar tóg met 'n ernstige struktuur, lengte en 'n gefokusde skoon einde. 

0

Wine Cart Wine Cart

Close Cart

Checkout

Item Description

Quantity

No products

Shipping R 0
Tax R 0

Total R 0

Prices are tax included

Continue Shopping

Checkout