Filter Products

Cultivar
Cabernet Franc
Cabernet Sauvignon
Chardonnay
Chenin Blanc
Cinsaut
Litchi
Merlot
Methode Cap Classique
Mourvedre
Olive Oil
Pinot Grigio
Pinot Noir
Pinotage
Port
Red Blend
Sangiovese
Sauvignon Blanc
Semillon
Shiraz
Spirits
Syrah
White Blend
Pairing
Beef
Dessert
Fish
Lamb
Pork
Poultry
Veal
Vegetarian
Venison
Type
Fortified & Spirits
Red
Rosé
Sparkling
White
Anthonij Rupert

Proelokaal

Die Anthonij Rupert Wyne Proelokaal word gehuisves
in die historiese, pas-gerestoureerde herehuis.

Hier kan uitgelese wyn uit ons Cape of Good Hope - en
Anthonij Rupert Wyne-reekse op ‘n ontspanne wyse geniet word.
Die herehuis is gemeubileer in die mid-neëntiende-eeuse styl.
Dit bevat uitsonderlike, besondere plafonne gemaak van
houtbalke, geelhoutvloere en ruim onthaalareas.

Dit huisves ook ‘n kosbare versameling van kuns van dié
tydperk wat die Kaapse landskap uitbeeld.
Die vertrekke is smaakvol gemeubileer met uitgesoekte antieke stukke.

Die voorste vertrekke loop uit op ‘n voorportaal, waar asembenemende uitsigte op die Franschoek-vallei geniet kan word.
Die buiteportaal bied ‘n blik op die manjifieke roostuin sowel as die Groot Drakensteinberge.
Reg langs die herehuis is ‘n uitgesoekte
kruietuin met ‘n verskeidenheid van kulinêre- en medisinale kruie.

Wynproë word in proestelle aangebied waar wyne met
soortgelyke eienskappe saamgegroepeer word.

U kan ook van die geleentheid gebruik maak om u dag te
vervolmaak deur middagtee te geniet terwyl u die skoonheid
van die Franschhoek-vallei koester.



*As gevolg van die populariteit en eksklusiwiteit van ons middagtee, versoek ons dat besprekings tenminste 24 uur voor die tyd gemaak moet word.

Besigheidsure

Dinsdae tot Saterdae, 10h00 tot 17h00


Gesluit: Maandae, Goeie Vrydag en Kersdag.


Epos: tasting@rupertwines.com


Aanwysings

Franschhoek-vallei, Franschhoek, 7690


GPS Koordinate:
33˚52’48.47” S 19˚01’26.60” E


Soek ons

Bespreek ‘n Wynproegeleentheid
Bespreek nou
0

Wine Cart Wine Cart

Close Cart

Checkout

Item Description

Quantity

No products

Shipping R 0
Tax R 0

Total R 0

Prices are tax included

Continue Shopping

Checkout