Filter Products

Cultivar
Cabernet Franc
Cabernet Sauvignon
Chardonnay
Chenin Blanc
Cinsaut
Litchi
Merlot
Methode Cap Classique
Mourvedre
Olive Oil
Pinot Grigio
Pinot Noir
Pinotage
Port
Red Blend
Sangiovese
Sauvignon Blanc
Semillon
Shiraz
Spirits
Syrah
White Blend
Pairing
Beef
Dessert
Fish
Lamb
Pork
Poultry
Veal
Vegetarian
Venison
Type
Fortified & Spirits
Red
Rosé
Sparkling
White
Terra Del Capo

Proelokaal

Die Terra del Capo proelokaal, geleë by die ingang na die eiendom, is ontwerp met die doel om die firma se Italiaans-geïnspireerde Terra del Capo-reeks te vertoon.

‘n Proe hier is ‘n ontspanne, koesterende ervaring in ‘n elegante omgewing. Gaste het ‘n blik op die kelder-aktiwiteite deur ‘n glasmuur, sowel as ‘n panoramiese uitsig op die wingerde en berge.

Reg onder die proelokaal is ‘n antipasto restaurant, ideaal vir ‘n vinnige middagete van varsvoorbereide, plaaslike bestanddele. Die private proelokaal kan tot 18 gaste akkommodeer en is ideaal vir groter groepe.

‘n Ruim toonbank vir formele proegeleenthede is die fokuspunt van die mezzanine-vlak proelokaal. Intieme onthaalareas aan beide kante hiervan is ideal vir ontspanne, gesellige wynproeë.

Besigheidsure

Dinsdae tot Saterdae, 10h00 tot 17h00


Gesluit: Maandae, Goeie Vrydag en Kersdag.


Epos: tasting@rupertwines.com

Aanwysings

Franschhoek-vallei, Franschhoek, 7690


GPS Koordinate:
Breedtegraad: 33˚52’48.47” S Lengtegraad: 19˚01’26.60” E


Soek ons
Bespreek ‘n Wynproegeleentheid

Vul ‘n besprekingsvorm in en een van ons Anthonij Rupert Wyne se verteenwoordigers sal u kontak om die datum te bevestig.

Bespreek ‘n Proe

*Vul die toepaslike ruimte in
 
Mnr. Mev.
 
* *
 
*
 
*
*nodig vir toegang na die perseel
 

* Besprekingsdatum:

 
-
-
*
 
 

U moet tenminste een telefoonnommer verskaf *

 
*
 
 

Tik die letters wat vertoon word:

 
Maak seker dat u die vorms korrek ingevul het na die beste van u vermoë voordat u ‘n wynproe bespreek.
0

Wine Cart Wine Cart

Close Cart

Checkout

Item Description

Quantity

No products

Shipping R 0
Tax R 0

Total R 0

Prices are tax included

Continue Shopping

Checkout