Filter Products

Cultivar
Cabernet Franc
Cabernet Sauvignon
Chardonnay
Chenin Blanc
Cinsaut
Litchi
Merlot
Methode Cap Classique
Mourvedre
Olive Oil
Pinot Grigio
Pinot Noir
Pinotage
Port
Red Blend
Sangiovese
Sauvignon Blanc
Semillon
Shiraz
Spirits
Syrah
White Blend
Pairing
Beef
Dessert
Fish
Lamb
Pork
Poultry
Veal
Vegetarian
Venison
Type
Fortified & Spirits
Red
Rosé
Sparkling
White

"Groen" Ontwerp

Hergebruik

Mark Eisen se Kaaps-geïnspireerde ontwerpe gee ‘n element van langslewendheid aan die Protea-reeks. Nadat die wyn geniet en die tafel afgedek is, bied die bottels uitdagende, kreatiewe moontlikhede. Hoekom nou juis ‘n stuk funksionele kuns weggooi?

Hedendaags is die omgewing op almal se lippe. Dus, eerder as om jou Protea-bottel te herwin, hoekom dit nie liewers weer gebruik nie? Daar is ‘n oorvloed van moontlikhede met hierdie afdrukke. Al wat nodig is, is persoonlike innovering om byvoorbeeld die volgende te probeer:


  • Neem jou bottels na ‘n professionele glassnyer en transformeer dit dan na koppies, blompotte en plantpotte.
  • Laat jou bottels smelt om te gebruik as plekmatjies of self sitplekke (soos aangewys).
  • Bou ‘n Protea-rak
  • Sit ‘n prop op die bottel – dit kan dit transformer na ‘n ornamentele houer vir sous.


Laastens wil ons die voorhandliggende belig: Protea-bottels is ideale geskenke. Ons het nog ‘n treetjie verder gegaan en het Eisen se Kaapse ontwerpe beskikbaar gemaak as geskenkpapier. U sal dus u eie gunsteling-ontwerp kan kies en self tuis aflaai. Maak die “geskenk-gee”-proses maklik en druk dit dadelik op ‘n A3-vel papier.

Maak ‘n geskenk van jou Protea!

Laai jou eie gratis geskenkpapier hier af:

Poppies

Koninklike Muurpapier

Tuin van Krisante

Geblomde ornamentele ysterwerk

Veldblomme

Paisley

Franse Tuin

Koop uit die Protea-reeks!

Lees meer oor
Mark Eisen.

Anthonij Rupert Wyne is trots om die Protea-reeks bekend te stel. Die oue en die nuwe moet een word. Die nalatenskap van die wingerde, innoverend verpak in kenmerkende ontwerpe, bied die kans tot hergebruik en herwinning, om dan soedoende die lewensiklus van die produk te verleng.

Koop Nou!

Mark Eisen - Handelsmerk Argitek

"Protea – dis wonderlike terroir, goeie wyne – ek voeg net kuns by ‘n bottel wat ‘n meesterstuk is. Ek meng die glas, kuns, wyn en lig. Dit is ‘n versameling van ontwerpe wat deur die Kaap geïnspireer is." - Mark Eisen.

Lees meer

0

Wine Cart Wine Cart

Close Cart

Checkout

Item Description

Quantity

No products

Shipping R 0
Tax R 0

Total R 0

Prices are tax included

Continue Shopping

Checkout