Filter Products

Cultivar
Cabernet Franc
Cabernet Sauvignon
Chardonnay
Chenin Blanc
Cinsaut
Litchi
Merlot
Methode Cap Classique
Mourvedre
Olive Oil
Pinot Grigio
Pinot Noir
Pinotage
Port
Red Blend
Sangiovese
Sauvignon Blanc
Semillon
Shiraz
Spirits
Syrah
White Blend
Pairing
Beef
Dessert
Fish
Lamb
Pork
Poultry
Veal
Vegetarian
Venison
Type
Fortified & Spirits
Red
Rosé
Sparkling
White
Besoek Ons

Die Anthonij Rupert Wyne Landgoed bied ‘n aantal eksklusiewe aktiwiteite
aan wat besoekers sal help om te verken. Ons nooi u dus om te deel in die genietinge.

Leer Die Landgoed Ken

Die Terra del Capo Proelokaal bied
proe-vlugte aan van al ons leefstyl wyne.

Terra del Capo Proelokaal

Die Anthonij Rupert Proelokaal bied
proe-vlugte aan van al die premium wyne.

Anthonij Rupert Proelokaal

Ons landgoedpakket bied vervoer
van- en na die Proelokaal en die Motormuseum aan.

Landgoedpakket
Bespreek Nou Vir Een Van Ons
Anthonij Rupert Wyne-ervarings

Teemaaltyd (High Tea)

Bespreek nou

Italiaanse kaas- en wyn

Bespreek nou

Nougat & MCC

Bespreek nou

Shiraz & Charcuterie

Bespreek nou

Algemene wynproebesprekings en – versoeke is beskikbaar via ons toepaslike proelokaalbladsye, toeganklik soos bo gemeld.

Landgoed
Anthonij Rupert Tasting Room Purchase an Estate Package Terra Del Capo Tasting Room Fredericksburg Stud Farm Entrance L’Ormarins Estate Entrance Franschhoek Museum Museum 32 31 30 29 26 27 28 22 24 25 23 21 20 19 18 16 15 14 13 12 17 9 8 10 11 7 5 3 1 4 6 2
Download Estate Map

Word ‘n wynklublid nou
en trek voordeel uit hierdie aanbod:

Tot 20% afslag op alle wynaankope!

Become a Wine Club Member now

Koop enige van ons wyne ter waarde van R1000 en ontvang ’n jaar wynklublidmaatskap. Afslag op aankope, eksklusiewe wynklublede-aanbiedinge, gratis proeë, gratis toegang tot die Motor Museum en nog baie meer! ’n Unieke wynklub nommer sal aan u toegeken word. Wanneer u, u wynklubnommer vertoon, sal u die volgende geniet:


  • Gereëlde spesiale aanbiedinge op wyn.
  • Tot 20% afslag op kelderpryse vir al ons wyn, uitsluitende spesiale aanbiedinge.
  • Voorafkennisgewing van nuwe oesjare, nuwe vrystellings, deelnemende wynskoue, spesiale geleenthede en nuus betreffende ons kelder.
  • Gratis wynproe wanneer u, u lidnommer vertoon, vir u sowel as ’n gas.
  • Gratis toegang tot die Franschhoek Motor Museum vir ’n lid sowel as ’n gas, wanneer u, u lidmaatskapnommer vertoon.
  • Uitnodigings na ons eksklusiewe wynklub-etes, ’n intieme wynproe sowel as ’n spesiale ete ervaring, ’n geleentheid om die wynmaker te ontmoet.
  • Ontvang resepte saamgestel deur ons sjef, wat u die geleentheid sal bied om u etes met ons wyne te kombineer.
Lees Meer Lees Minder

Let asseblief op die volgende: Om u aanlyn-wynklubafslag te ontvang, moet u ’n rekening oopmaak hier en dan ’n eerste transaksie ter waarde van R1000 aangaan. Let vervolgends op dat u aanlyn moet registreer ongeag die feit dat u ingeteken het vir wynklublidmaatskap by een van ons proelokale of funksies. Sodoende sal u toegelaat word om aanlyn te koop en afslag te ontvang terwyl u koop.


Lidmaatskap is gratis. Die enigste voorwaarde om hierdie gekose status te behou, is dat u jaarliks wyn ter waarde van R1000 uit enige van ons reekse aankoop.

0

Wine Cart Wine Cart

Close Cart

Checkout

Item Description

Quantity

No products

Shipping R 0
Tax R 0

Total R 0

Prices are tax included

Continue Shopping

Checkout